Monday, September 3, 2018

Leereenheid 1


LEEREENHEID 1 - DIE WAARDE VAN MUSIEK IN DIE HOLISTIESE ONTWIKKELING VAN GRONDSLAGFASE LEERDERS

1.    Demonstreer en kommunikeer 'n gedetailleerde kennis en verstaning van die waarde van musiek in die holistiese ontwikkeling van grondslagfase leerders
·     Musiek speel ‘n baie groot rol in ons dag tot dag lewe. Voordat babas gebore word word daar alreeds musiek vir hul gespeel en hul regeer op die musiek. “Lullabies” word gebruik om babas rustig aan die slaap te sis terwyl rympies gebruik word vir taal ontwikkeling vir kleuters en peuters. Musiek speel ‘n baie belangrike rol op verskeie vlakke van ons lewe. 6 redes waarmee musiek ons help:
                                          i.        Help met ‘n kind se selfbeeld ontwikkeling.
                                         ii.        Leer die kinders oor emosies.
                                       iii.        Leer ‘n kind oor ritme.
                                        iv.        Verbeter die kind se taal kennis
                                         v.        Help om leerders te leer sing.
                                        vi.        Help die leerders met liggaams bewustheid.

2.    Demonstreer 'n gedetailleerde  kennis en verstaning oor die rol van musiek as 'n deel van die vak Lewensvaardighede in die grondslagfase
·     Lewensvaardigheid se doel is om leerders die nodige kennis te gee om die sukses en betekenis van hul lewens te kan na streef. Musiek help met die die kognitiewe-, sosiale-, fisiese-, persoonlike- en emosionele ontwikkeling van ‘n leerder. Dit help die leerder ook met die ontwikkeling van die estetiese en kreatiewe vaardighede asook ritme en denke.

3.    Aktiwiteite wat die ontwikkeling van grondslagfase leerders sal ondersteun
·     Beweging
·     Sing
·     Luister aktiwiteite
·     Skep
·     Musikale speletjies




No comments:

Post a Comment