LEEREENHEID 2 - ERVARING EN RESPONS TOT MUSIEK IN DIE GRONDSLAG FASE
1. Demonstreer gedetaileerde kennis en verstaning van verskillende tipes musiek aktiwiteite wat gepas is vir grondslag fase leerders
· Beweging
· Sing
· Luister aktiwiteite
· Skep
· Musikale speletjies
2. Musiekelemente
· Toonkleur
· Tekstuur
· Struktuur
· Dinamiek
· Artikulasie
· Toonhoogte
· Meter
· Vorm
· Ritme
· Tempo
· Harmonie
· Melodie
3. Onderrig metodes om aktiwiteite te beplan
· Deur musiek
· Oor musiek
· In musiek
· Vanaf musiek
· Met musiek
· Op musiek
4. Identifiseer maniere waarop beweging bydra tot die holistiese ontwikkeling.
· Mentale – help met geheue en persepsie
· Fisiese – stimulering van die bewustheid van die liggaam, help met oefening. Dit word ‘n terapeutiese interaksie.
· Sosio-affektief – help met die bou van verhoudings.
5. Maniere waarop beweging bydra in Lewensvaardigheid
· Beïnvloed die manier waarop leerders die wêreld leer ken.
· Dra by tot die fisies ontwikkeling van ‘n kind.
· Dui aan op wat die leerders gefokus is
6. Liggaams perkussie en die waarde daarvan as aktiwiteit.
· Laat die leerders deel word van die ritme.
· Verbeter die leerders se konsentrasie.
· Help met die ontlaaiing van energie en emosies.
· Raak bewus van liggaams bewegings.
No comments:
Post a Comment