LEEREENHEID 3 - MUSIKALE SPEL IN DIE GRONDSLAGFASE
1. Identifiseer en bespreek die eienskappe van speel:
· Dit is ‘n gewillige aksie
· Daar is reëls verbonde aan die speletjie
· Dit moet lekker wees
2. Bespreek en evalueer die rol van musikale spel as deel van die vak Lewensvaardigheid:
· Dit ontwikkel die leerders se motoriese vaardighede
· Dit leer leerders om probleme op te los, byvoorbeeld: wat is die liedjie se wysie, hoe klink die wysie ens
· Dit ontwikkel hul sosiale vaardighede
· Dit simuleer die leerder se kreatiwiteit
· Bevorder die leerders se kennis oor interaksie
· Dit bevorder middellyn kruisig
3. Bespreek die waarde van musikale spel binne 'n multikulturele klaskamer:
· Leer die leerders oor herkoms en erfenis.
· Help die leerders om ander kulture te verstaan.
· Dit stel die leerders bloot aan ander kulture se musiek.
4. Identifiseer en bepreek die waarde van spel vir die holistiese ontwikkeling van die leerder:
· Help met gehoor ontwikkeling
· Leerders leer om wiskunde met behulp van musiek.
· Dit leer die leerders waardering en respek – die leerders moet die instrumente skoon maak en oppas.
· Dit leer die leerders verantwoordelikheid van ‘n jong ouderdom af.
· Dit help met die ontwikkeling van die leerders se ritme.
5. Identifiseer verskillende tipes musiek speletjies wat geskik is aan:
· Klip speletjie op die liedjie van Owisana sana Owisana sa
· Telefoontjie met musiek
No comments:
Post a Comment